South Florida Fair 2003

Ons gaan kuier by die skou. Maar 'n tipiese skou, baie stalletjies, baie spookasem, baie mense. Was baie lekker, maar baie duur. Die kwaliteit van die craft stalletjies was baie goed. Die mense is regtig kunstig. Daar was ook baie geskiedkundige uitstallings van die 'old west' tipe goete - hoe die mense geboer en geleef het. Baie interessant, lekker, maar sal maar die volgende paar jaar skip.

Small PicturesLarge Pictures (No Frames)
Page 1Page 1
Home