Dit was 'n lekker naweek besoekie in een van die warmste naweke in November na Elbie in Ohio. Ons was Ohio State University kampus toe, en het net 'n lekker naweek gehad. Tot ons wou terugvlieg. Toe word vlugte gekanseleer en ons word gestrand sonder tasse in Cincinatti. Gelukkig kon ons, ons tasse kry. Maar ons moes maar die volgende dag mors op die lughawe. Maar so leer mens,
| Small Pictures | Large Pictures (No Frames) |
|---|---|
| Page 1 | Page 1 |
| Page 2 | Page 2 |