Kerfees 2002 in Orlando saam met Ds. Brits. Rustig begin met kersgeskenke uitdeel. Toe begin goed mal raak. Daar was 32 mense met kers ete en soos die foto's wys, die tafels was mooi en die kos was lekker! Die geselskap het ook goed tussen die kos ingepas ;-)
| Small Pictures | Large Pictures (No Frames) |
|---|---|
| Page 1 | Page 1 |
| Page 2 | Page 2 |