Kersliggies 2002

Ons het gaan rondry in Jupiter en die mense se versierings gaan afneem. Dis waarskynlik nie die beste liggies in die omgewing nie, maar dis wat ons gesien het. Geniet die skouspel. Die mense sit die liggies op elke jaar en haal dit af. Partykeer werk hele blokke saam om goeie liggies op te sit.

Small PicturesLarge Pictures (No Frames)
Page 1Page 1
Page 2Page 2
Page 3Page 3
Home