| Previous Up Next | |||
![]() Krassi maak Bulgaarse vleisbolletjies |
![]() Bulgaarse pastry... lekker! |
||
![]() Adri neem die braaiwerk oor. Net 'n Afrikaner weet mos hoe om te braai ;-) |
![]() Krassi kyk of Adri weet hoe om te braai |
||
![]() Die tafel net voor ete |
![]() Na ete loop ons rond in Abacoa. Robert voor vergete kersversierings |
||
![]() Adri lag vir my terwyl ek 'n foto probeer neem. Ceco in die agtergrond. |
![]() Svetlana, Dima en Adri speel met die fontein. Hulle het die water so 2 cm hoer laat spuit deur van die gaaitjies toe te druk. |
||
![]() Ek en Adri en die fontein alweer. Dis maar lekker! |
![]() Tuisgemaakte sjokolade koek vir nuwe jaar. |
| Previous | Up | Framed Version | Next |