Thanksgiving ete 2002

Ons het ons Bulgaarse en Russiese vriende uitgenooi vir ete. En ons het Adri se ma se Vra-Na-Meer Hoender en Aartappel gereg gemaak. Ons het die ete begin met Tapinade. Die keer was daar genoeg kos vir almal... Ons het nog 2 dae na die tyd left-overs ge-eet ;-) Dit was lekker kos en lekker geselskap.

Small PicturesLarge Pictures (No Frames)
Page 1Page 1
Home