Elbie Besoek Maart 2003

Adri se sussie, Elbie het al die pad van Ohio af gevlieg vir 'n kuiertjie vir 'n week. Hier is al die boring oomblike uit die besoek. Die interesante oomblike sal ons liewers nie op die web sit nie ;-) Ons het vir haar Jupiter en omgewing gewys en die lewe in die algemeen net geniet.

Small PicturesLarge Pictures (No Frames)
Page 1Page 1
Page 2Page 2
Home