| Previous Up Next | |||
![]() Elbie en Adri kyk na middagete. Dis dag een, ons is nog soet en eet slaai |
![]() Elbie geniet 'n stappie na die seeskilpad hospitaal |
||
![]() Elbie en Adri oppad na die skilpaaie toe |
![]() O die son is soo erg as mens so hoog is ;-) |
||
![]() Dag 2 - Adri en Elbie oppad na die Town of __no beach se strand |
![]() Die son gaan onder en die wind waai. Dis Elbie wat doer ver loop. Sy moes iets geweet het van die groot etes wat ons beplan het. |
||
![]() Dag 3 - Elbie se hand in die koekiehouer... |
![]() Dag 3 - Burt Reynolds park. Ons eet gesond. |
||
![]() Dag 4 - DuBois park - Elbie verduidelik haar kamera aan Adri |
![]() Elbie geniet haarself |
| Previous | Up | Framed Version | Next |